Offisier: “Soldaat, het jy kleingeld vir R100?”
Soldaat: “Sure, buddy.”
Offisier (raak die hoppende fok in): “Dis geen manier om iemand met ‘n hoër
rang aan te spreek nie. Kom ons probeer weer. Soldaat, het jy kleingeld vir
R100?”
Soldaat: “Nee, poes!”
Current Rating (10 Votes): 6.6